Stokes se wet

Stroming langs 'n bolvormig deeltjie: stroomlyne, wrywingskrag Fd en swaartekrag Fg

Stokes se wet is in 1851 deur die Engels-Ierse natuurkundige George Stokes geformuleer. Dit is 'n wiskundige formule vir die sedimentasiesnelheid van klein deeltjies in 'n viskeus fluïdum ('n uitvloeiende stof).

Stokes lei af dat die wrywingskrag wat op 'n bal inwerk gegee word deur

Kyk ook terminale snelheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search